This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie20141

Similar products

'n Praktiese gids oor Palms & Varings vir die Suid-Afrikaanse huis en tuin.
Secondhand
R120.00
Margaret Gardiner se boek oor gesonheid en skoonheid - Margaret Gardiner
New
R95.00
Die Tuinier se Aantekenboek vir 'n Suid-Afrikaanse Tuin - Lynne Bryer
Secondhand
R120.00
The Colour Dictionary of Garden Plants with House and Greenhouse Plants
Secondhand
R250.00
GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart
GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart
Closed

GETEKEN. Flora se geheime taal Stories oor Suider-Afrikaanse plante Madine Swart

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654307181

Hierdie boek ondersoek die reise wat Suider-Afrikaanse plante meegemaak het, en die leser word uitgenooi om saam op die ontdekkingsveldtog te vertrek. Die eerste is ʼn skeepsreis vanaf die Kaap na Europa waar ons plante ʼn beroering veroorsaak het. Daarna vanaf die Kaap die binneland in op soek na die simboliese betekenisse agter die botaniese name, sowel as die volksname van inheemse plante. Die plantjagters aan die Kaap, die besonderse rol wat vroue in Suid-Afrikaanse plantkunde gespeel het en die geskiedenis van ons veldblomskoue word beskryf.

Op dié reis word daar gesoek na die betekenis van Suider-Afrikaanse plante vir begrafnisgangers, voornemende vryers sowel as mense wat ekstra geluk benodig en in bygelowe glo. Die fokus is veral op die rol wat plant-tradisies speel in die oordra van inheemse kennis en hoe mites, oorgangsgebruike en volksgelowe ʼn belangrike bydrae kan lewer. Die voorkoms van plantsimboliek in visuele kuns, Afrikaanse letterkunde en -musiek word beskryf aan die hand van enkele kunstenaars se liefde vir die landelike en die aardse. Die proses van simboliek skep word beskryf en Strandveldse plante met persoonlikheid word ingespan om te verduidelik hoe menslike eienskappe aan plante toegedig word.

Janet Snyman, ʼn botaniese kunstenaar, het met haar omsigtige interpretasie die simboliek verhelder en deur haar besonderse aanvoeling vir detail het sy in haar illustrasies aan delikate plante lewe gegee.

Geteken en geskenkinskrywing deur Madine Swart.

2016. Sagteband, 121 bladsye. Goeie toestand. Fyn roeskolletjies op kant van bladsy ente.



Recently viewed

See more
Night Light Warm Light Log Wood Light Adjustable Brightness Ambient
New
R757.00
GB 1994 Christmas Stamps ULH CV R9.90 SG 1846
Secondhand
R0.50 No bids
Antique Golden Mesh & Mother-of-Pearl Hat Pin | Hand-Stitched Detail | Rare Collectible c1900s
Secondhand
R100.00 No bids
1Pc Black 20.32cm Fashion Design Wig
New
R276.00 No bids