GETEKEN: Geitjievoet en Hondebal / Nellie Alberts

Secondhand
1 available
R165.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
613983469

Geteken deur skrywer op titelblad. Naam van vorige eienaar in ink voorin. 2015 sagteband met 165 bladsye in baie mooi toestand.

Geitjievoet en Hondebal is Nellie Alberts se debuutbundel kontreistories. Leer ken karakters uit die Noordweste eiesoortige mense uit die Hantam, Roggeveld, Boesmanland en Tankwa Karoo; mense uit een stuk, sout van die aarde. Ontmoet oom Jiems wat sy seuns met suurklontjies vergoed; Dapie wat die Ingelse stryd moet stry en Calvinia se stylvolle Jackie Onassis. Daars reënstories en droogtestories; biduurstories; skoustories . . . en n onvergeetlike storie oor n as sonder ghries!

 

Die meeste stories is op die waarheid baseer; hier en daar is stukkies byborduur of bygelieg. Die leser mag karakters herken, al is die name meestal verander hulle woon nog hier rond of het dalk reeds verhuis na daardie Groot Kroovlakte waar die opslag altyd blom.

More from this seller

View all
Reis na die Onsigbare Wereld - Sadie, Thys
R80
`n Engel in My Huis - Riana ScHeepers
R55
The Historian- Elizabeth Kostova
R35
R30 shipping
Trickster Travels - Davis
R170
Add to cart

Similar products

Met Koffer En Kaart -- Helena Gunter **GETEKEN**
R49
R30 shipping
Die Vergete Grootpad deur Ceres en die Bokkeveld - Dene Smuts en Paul Alberts
R350
Blinde kringloop deur Nellie Dreyer
R15
Amajuba en ander gedigte, GETEKEN
R90