R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 14 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Geteken deur skrywer op titelblad. Naam van vorige eienaar in ink voorin. 2015 sagteband met 165 bladsye in baie mooi toestand.
Geitjievoet en Hondebal is Nellie Alberts se debuutbundel kontreistories. Leer ken karakters uit die Noordweste eiesoortige mense uit die Hantam, Roggeveld, Boesmanland en Tankwa Karoo; mense uit een stuk, sout van die aarde. Ontmoet oom Jiems wat sy seuns met suurklontjies vergoed; Dapie wat die Ingelse stryd moet stry en Calvinia se stylvolle Jackie Onassis. Daars reënstories en droogtestories; biduurstories; skoustories . . . en n onvergeetlike storie oor n as sonderghries!
Diemeeste stories is op die waarheid baseer; hier en daar is stukkies byborduur of bygelieg. Die leser mag karakters herken, al is die name meestal verander hulle woon nog hier rondofhet dalk reedsverhuisna daardie Groot Kroovlakte waar die opslag altyd blom.