Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GESKEURDE KLEED bied verhalend 'n blik op klein kerkgeskiedenis in die ZAR en betrek ds Dirk van der Hoff, die eerste Hervormde predikant in die pioniersstreek en die verhaal van ds Dirk Postma wat Gereformeerdes uit die Staaskerk uitgelei het.
Die skrywer, dr JM van Tonder is kerkhistorikus en emeritus Gereformeerde predikant.