This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
Smithfieldclockworx(Blacklisted) 1 × R450.00
2 Feb 10:10

Similar products

N difinisie en indeling van modaliteit SECONDHAND - J.A.R.Broos
Secondhand
R110.00
58% OFF
Moordhuis - A.J.Van Zyl
Secondhand
R320.00 R770.00
DIE GESKIEDENIS VAN GENADENDAL *GETEKEN*
Secondhand
R490.00
BRIEWE UIT TRANSVAAL VAN G. A. A. MIDDELBURG / F. J. DU T. SPIES (Skaars!)
Secondhand
R800.00
GETEKEN! Herneuter - A. A. J. van Niekerk
Sold

GETEKEN! Herneuter - A. A. J. van Niekerk

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R450.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1130
Bob Shop ID
18785201

GETEKEN!!  Herneuter -  A. A. J. van Niekerk - 1975 - Eerste druk - Tafelberg-Uitgewers - 96p - Hardeband met stofomslag in goeie toestand: een skeurtjie aan bokant van omslagvou - Vorige eienaarskap op binneblad (Gedateer 1979)

UIters skaars, veral; in hierdie goeie toestand!!

Op titelblad is die volgende nota ingeplak: "Die naam Herneuter is in 'n groot mate simbolies van hierdie volkskundige opstelle. Duitse staal is deur die sendelinge van Genadendal ingevoer en deur hulle mense op die sendingstasie tot die allerbeste messe verwerk. Kaapse stinkhout is gebruik om die hewwe te maak. So ontmoet van die allerbeste van twee kulture mekaar. Die herneutermes was so gesog dat die prys daarvoor jou beste hamel was."

 

In hierdie boek vertel Van Niekerk ons wat die mense van weleer in en om die huis gedoen het, en watter vernuftige planne hule gemaak het. One leer van wat destyds of miskien nou nog geglo word. Watter tekens daar in die veld was voor die reen kom. Of wat langs 'n siekbed voorberei is.

Hy bied sy stof met humor en met 'n besondere aanvoeling vir taal aan. Boeiende oorkondes en kwinkslae kom telkens voor.

Die sketse in Herneuter is deur die SAUK as besonder gewilde reekse vroeemorepraatjies aangebied.

Die foto op die omslag is deur die skrywer geneem van 'n lappieskombers wat sy moeder gemaak het.

Recently viewed

See more
1Pc Black For iPhone 11 Pro Piano Note Phone Case
New
R123.00 No bids
PARKER IM Ball Pen Medium Nib Blue Ink - Stainless Steel Chrome Trim
New
R533.62
Vintage Dinky Toys NO 24T- Citroën 2 CV - DeAgostini Reproduction -Good Condition
Secondhand
R200.00 No bids
Baume and Mercier Ilea ladies watch - stainless steel - excellent condition in original box
Secondhand
R9,500.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Packages and items arrived in good condition and well packed....thanks guys ....recommended for sure.
01 Mar 2010