This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27889

Similar products

GETEKEN: Met woorde soos met kerse - Krog
Sold

GETEKEN: Met woorde soos met kerse - Krog

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
90528617

2002 eerste uitgawe sagteband in baie goeie toestand. Geteken op voorste bladsy. 255 bladsye. R27 posgeld binne SA.

Met Woorde soos met Kerse Inheemse verse uitgesoek en vertaal deur Antjie Krog.                               Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite dié taalgemeenskappe. Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van ’n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga.

‘n Digbundel?  Meer as ‘n digbundel. Hierdie is ‘n boek wat ek dink elke Suid-Afrikaner wat Afrikaans kan lees behoort te hê of minstens een keer behoort te lees.  Benewens digbundel is dié boek ook geskiedenisboek.  Nie dat ek dink die boek is volmaak nie, waarvoor ek later my redes sal gee.  Die boek begin met ‘n inleiding van omtrent 10 bladsye wat baie interessant is en liefs nie oorgeslaan moet word nie.  Daarna volg 10 hoofstukke, een vir elk van 10 inheemse tale. Die hoofstukke bevat benewens die vertaalde gedigte ook baie aantekeninge, wat die boek, soos ek gesê het, meer as ‘n digbundel maak.