| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Goeie tot baie goeie toestand met verwaarloosde stofomslag. Onderteken deur die skrywer op sy plaas, Saffier in Klein Drakenstein. 245 p. Eerste uitgawe 1959.