GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard
GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard

GETEKEN: Ons was daar - Sektor 20 & 70 / Johan van Wyngaard

Secondhand 1 available
R460.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
647475854

Kavango. Caprivi. 2020 groot formaat sagteband met 450 bladsye in goeie toestand.

Van Wyngaard was vir 21 jaar lank n lid van Suid-Afrika se weermag, totdat hy aan die einde van 1999 met n skeidingspakket uitgetree het. Tydens sy weermagloopbaan het hy in 1979 en 1980 in Sektor 20 (Rundu, in Kavangoland) in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika (SWA; vandag Namibië) diens gedoen, en in die jare 1986 tot 1989 in Sektor 70 (Katima Mulilo, in SWA se verre Oos-Caprivi).

Van Wyngaard kyk onbeskaamd na die Grensoorloggebeure vanuit sy eie oogpunt en dié van sy kamerade en ander medestryders; met ander woorde vanuit die perspektief van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW). In Van Wyngaard se eie woorde (sien die agterste skutblad): "Dié boek vorm deel van die aksies om ons militêre geskiedenis vir die nageslag te bewaar. Ons wat daar was, weet dat niemand dit van ons kan wegneem nie."

Add to cart

Recently viewed

See more
Bone China thimble - Jack of diamonds
Secondhand
R19.00 No bids
2008719 - Cricut Transfer Foil Sheets 30x30cm 8 sheets (Silver) .
New
R290.08
For BMW X6 E71 2009-2017 4pcs/Set Car Auto Soft Plastic Splash Flaps Fender Guard
New
R803.15
Hangman By Faye Kellerman Softcover Book
Secondhand
R55.00

Similar products

Nou’s ons in ons donner in - Bakkes, C Johan
New
R325.00
IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONSE VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND DEUR FRANS CALITZ - GETEKEN
Secondhand
R145.00
GETEKEN: Getrou tot verby die einde - Dagboeke van AA Smit te Bermuda - Johan Oosthuizen
Secondhand
R235.00
Vryheidstryd van die Afrikaner - GETEKEN
Secondhand
R120.00