Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kom saam na Philip de Vos se wêreld waar melktertbome bot en 'n mallemeuledeuntjie jou kop laat dans en draai. Kom verlustig jou in versies van die afgelope 20 jaar - die lawwes en die lustiges; die stemmiges en die stuitiges - versies vir kinders en vir die kind wat steeds êrens binne-in jou is.
Inskrywing en geteken deur Philip de Vos. Illustrasies deur Piet Grobler.
2009 (2de druk).Sagteband 150 bladsye. Baie goeie toestand. Stewig gebind. Minder as 1kg.