Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1986 eerste uitgawe groot formaat hardeband met 307 bladsye in mooi toestand. Geteken voorin deur die stadsklerk en burgemeester ter herdenking aan die eeufeesjaar. Signed. Ook 'n hoofstuk oor die Anglo-Boereoorlog.