GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader
GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader GETEKEN: Teen die stormwinde in: n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader

GETEKEN: Teen die stormwinde in: ‘n Outobiografie van Gaele Andriesz van der Walt / Stamvader

Secondhand 1 available
R365.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646987002

2016 eerste uitgawe sagteband met 362 bladsye in mooi toestand. 

Teen die Stormwinde in is n geskiedkundige roman oor die lewe van Gaele Andriesz van der Walt, die stamvader van die Van der Walt-familie in Suid-Afrika. Dis op versoek nagevors en geskrywe met die oog op die driehonderjarige viering van die aankoms van ons stamvader in die Kaap in 1727. Dit word deur die skrywer as n outobiografie aangebied.

Sy vertrek uit sy vaderland en uit sy ouerhuis, die onbekdend in, om n ekonomiese heenkome as matroos op n VOC-skip te vind en die wyse waarop hy die seereis van ongeveer drie maande met sy gevaarlike stormwinde oorleef, getuig van durf, dapperheid en deursettingsvermoë. Om n matroos te wees op n VOC-skip was alles behalwe n piekniek! Sy reis na die Ooste einde egter onverwags in die Kaap toe die Huis te Assenburg, sy skip, sonder hom verder vaar. Hy het geen ander keuse nie as om n nuwe lewe in die Kaap te begin. En so begin die verhaal van die Van der Walt-familie in Suid-Afrika.

In die terugskouing van 300 jaar is die erfenis van hom en sy vrou Johanna groots en kosbaar. Na drie eeue inspireer hulle moed, deursettingsvermoë en durf steeds. Hulle nageslag salueer met dankbare erkentlikheid hulle vasbytvermoë. Hulle het voorwaar die storms van die lewe  getrotseer en gedra deur die drie-enige God se hand van genade, oorwin. In onsigbare letters staan daar oor hulle lewens geskrywe, sola gratia deur genade alleen!

n Baie besondere bydrae nie net tot familiegeskiedenis nie maar tot die verstaan van die Afrikaners se pionier voorvaders se veelbewoë lewe in die 18de eeu. Dis n merkwaardige manier om genealogie te skrywe, n nuwe genre. Prof. Herman Giliomee

Add to cart

Recently viewed

See more
South African Parliament pre 1953 silver plated mug by Walker and Hall
Secondhand
R1,200.00 No bids
Addington Childrens Hospital & Nurses Home by Hugh Bland
Secondhand
R500.00 No bids
Yellow Stone clip-on Earrings
Secondhand
R190.00
304 Stainless Steel Hanging Wine Glass Shelf Drain Rack Cup Holder
New
R684.00

Similar products

Frik, die outobiografie van `n legende - Frik Du Preez
Secondhand
R100.00
KRIMINOLOGIE - N' INLEIDING - VAN DER WALT - UNISA
Secondhand
R30.00
Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart
Secondhand
R95.00
Die Boodskap - Jan Van Der Walt
Secondhand
R70.00