GETEKEN: Trou tot die dood toe  Johan van der Merwe GETEKEN: Trou tot die dood toe  Johan van der Merwe
GETEKEN: Trou tot die dood toe  Johan van der Merwe GETEKEN: Trou tot die dood toe  Johan van der Merwe

GETEKEN: Trou tot die dood toe – Johan van der Merwe

Secondhand 1 available
R320.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646619684

2010 eerste uitgawe sagteband met 430 bladsye in mooi toestand.

Verskeie van my oudkollegas en vriende het by my gepleit om die gebeure in die Suid-Afrikaanse Polisie tydens my dienstyd te boekstaaf en so daardie deel van ons geskiedenis in perspektief te plaas. Ek het weggeskram en gehoop een van my voorgangers, genl. Johann Coetzee, sou die taak op sy skouers neem. Hy het trouens dikwels tydens ons gesprekke te kenne gegee dat dit sy voomeme is, maar hy is oorlede sonder dat hy daarby uitgekom het. As laaste kommissaris van die SA Polisiemag wat oor dekades heen wet en orde in Suid-Afrika gehandhaaf het te midde van terreur en politieke konflik, ag ek dit my plig om my verhaal te vertel as huldeblyk aan al my oudkollegas wat alles vir hul taak veil gehad en hierdie land en sy bevolking met oorgawe gedien het. Hulle het net een strewe gehad: om te beskerm en te dien. My verhaal is ook die van duisende oudkollegas wat steeds kosbare herinneringe het aan n polisiemag wie se roemryke verlede deur propaganda en gditieke uitbuiting besoedel is. Van my voorrnalige kollegas se wedervaringe word ook geskets om die rol wat die Suid-Afrikaanse Polisiemag in die geskiedenis van ons land gespeel het, beter toe te lig.

Generaal Johan van der Merwe

Add to cart

Recently viewed

See more
5% OFF
Volkano Focus Series 15.6-inch Notebook Sleeve and Wireless Mouse VK-9195-BK
New
R380.00 R400.00
Engine Mounting Rh Toyota Corolla 96 To 02 (EM8009)
New
R649.30
SKATE (Xbox 360)
Refurbished
R300.00
50% OFF
Gorgeous Afghan Handmade Choubi Kilim 305 X 206 CM
New
R6,995.00 R14,000.00

Similar products

Geloof En Die Kwartjare - Johan van der Merwe
New
R105.00
Stilhouplekke in die koeltes van die Psalms - Cornie van der Merwe. GETEKEN sagteband. 1e Uit. 2016
Secondhand
R200.00
GETEKEN: Getrou tot verby die einde - Dagboeke van AA Smit te Bermuda - Johan Oosthuizen
Secondhand
R235.00
Die Dorp Potensiaal (Van Der Merwe, Koos)
Secondhand
R90.90