This auction has been won.
View other items offered by Waveren27906
Leading
Mariksie25 1 × R90.00
6 Oct 13:19

Similar products

GETEKEN - Uit die Veldapteek - Rood
Sold

GETEKEN - Uit die Veldapteek - Rood

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
46730246

1994 eerste uitgawe hardeband in baie mooi toestand. Geteken deur skrywer. 115 bladsye. R25 posgeld binne SA.

AGTERGROND
Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom. Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant, sowel as verskeie rate vir die gebruik daarvan. Hierdie boek is ’n kultuurskat, nie net omdat dit eeue se veldwysheid, kure en wenke weergee nie, maar ook omdat dit die verskeie kulture in Suid-Afrika se verskillende gebruike vir dieselfde plante saamvat.
OOR DIE OUTEUR
Betsie Rood was ’n welbekende navorser-skrywer en kenner van kos en medisyne uit die natuur. In haar leeftyd het sy ook verskeie kookboeke die lig laat sien, onder andere Betsie Rood’s 101 traditional South African recipes.
VERKOOPSMOONTLIKHEDE
Daar is ’n oplewing in die belangstelling in kruie en die rol van die natuur. Daarbenewens is gesondheid en skoonheid twee industrieë wat, volgens kenners, in die volgende twee dekades gaan ontplof.

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie, Thank you! Het die boek/e ontvang in goeie toestand en vinnig afgelewer. Dit was 'n Plesier
28 Oct 2011