GETEKEN!! Vryheidstryd van die Afrikaner (vanaf Volksplanting tot Volksversaking - Pieter Moller
1 was available / secondhand
R20.00
minimum increment
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Pieter Moller - Vryheidstryd van die Afrikaner - Vanaf Volksplanting tot Volksversaking - 1999 - 420pp - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.Posgeld en verpakking R25.00
In 'n tyd waarin die Afrikaner hom op staatkundige gebied op die ashoop bevind, hy vergruis en verneder word, sy taal en geskiedenis op 'n gruwelike wyse misken en afgetakel word, verskyn hierdie boek, soos 'n tydige lafenis, op die toneel. Volgens die skrywer, is die doel met hierdie aftakeling van die Afrikaner om hom 'n skuldkompleks oor die verlede te laat posvat en hom van alles wat eie aan hom is, los te skeur. In hierdie boek poog dr. Pieter Moller om hierdie proses tee te gaan deur in die 16 Hoofstukke waaruit die boek bestaan juis aan te toon dat die Afrikaner niks het om hom oor te skaam nie. Inteendeel, hy het alle rede om trots te wees op sy geskiedenis en sy helde-voorgeslag.
Aangesien die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog 'n honderd jaar gelede plaasgevind het, het die skrywer dit goedgedink om die langste hoofstuk daaraan te wy.
Alhoewel hierdie boek deur 'n historikus (op feite-getroue wyse) geskryf is, sal dit die leser boei, want die skrywer draai geen doekies om die feite (vanaf 1652 tot 1999) nie, dit is baie interessant en lees maklik en vleiend