This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25466

Similar products

R30 shipping
David Kramer - Dawid de Villiers
R225
R30 shipping
Wonderlike Afrika ~ Dawid van Lill
R120
Wonders van Afrika – Dawid van Lill
R60
R30 shipping
In die Operasionele Gebied by Prof. Dawid de Villiers
R145
GETEKEN: Wondgom - Dawid Lotter
GETEKEN: Wondgom - Dawid Lotter

GETEKEN: Wondgom - Dawid Lotter

New
R165.00
Closed 20 Jun 24 21:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615807358

2016 eerste uitgawe sagteband met 281 bladsye nuut en ongelees.

Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat.

Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy

Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se posie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius  - UP)

More from this seller

View all
Nederduits Gereformeerde Gemeente Amalia halfeeufees 1927-1977
R40
R30 shipping
Die kinders van Spookwerwe - Lize Albertyn- du Toit
R155
GETEKEN: Digby Vergenoeg -- Lina Spies
R80
R30 shipping
FIRE IN THE SKY. The destruction of the Orange Free State 1899-1902. Owen Coetzer
R140