Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Persboekhandel 1968. 102 bladsye. Ou biblioteekboek met 2 stempels en merk waar kaartjie ingeplak was. Die bladsye is skoon, maar het verkleur. Eerste en laaste bladsye is geskimmel. Die stofomslag sit vas aan die hardeband. Posgeld na enige plek in SA is R20