This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by Nhicho18474

Getroud met Rugby Seisoen 2 (Episodes 1-13) DVD Box Set

New
R179.00
Closed 22 May 13 02:06
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
17054
Bob Shop ID
97180871
Die reeks fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele avonture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier „rugby-paartjies? waarvan die manne op provinsiale vlak speel, en soos dit in Engels gestel word – “will pull no punches". Hierdie is „n „tabloid? wêreld, en die reeks gaan nie huiwer om daardie wêreld eerlik uit te beeld nie. Hulle speel vir „n denkbeeldige provinsiale span, genaamd Die Stryders. Die karakters en dialoog word so uitgebeeld dat kykers hulle gedurig verbeel dat die karakters en gebeure op ware provinsiale spelers gebaseer is, maar dit sal nooit regtig die geval wees nie.

Baie belangrik is dat so eerlik as wat die reeks sal wees, sal rugby, as feitlik „n geloof in Suid-Afrika, altyd seëvier, al val die karakters gedurig soos Adam en Eva uit die paradys. Die kerk is heilig – maar die priesters is mens!

3 Discs

More from this seller

View all
R30 shipping
Dragon Ball Super: Super Hero (Blu Ray Steelbook) - Anime
R410
R30 shipping
Golgo 13 (Blu Ray) - Limited Edition
R457
R30 shipping
Les Miserables (2019) (DVD)
R295
R30 shipping
Death: Scream Bloody Gore (Vinyl LP)
R719