Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger
Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger Gevaarlike land -- Louis Krüger
Gevaarlike land -- Louis Krüger
+2

Gevaarlike land -- Louis Krüger

Secondhand 1 available
R38.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
648812154

Toestand : Goed.

         Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1990 , Sagteband - Roman - 178 pp.

     " Gevaarlike land speel iewers in die toekoms af. Die Nederlander Evert Scheepers is in Suid-Afrika gebore. Hy is nou terug in Suid-Afrika om as sluipskutter vir generaal Frederik Landman, leier van die regse militêre junta, dood te maak. Hierna moet hy n nuwe demokratiese blanke nedersetting vestig.
      Onderweg vind hy egter uit dat die geskiedenis nie maklik veranderbaar is nie en wanneer hy die verlede trotseer raak hy toenemend betrokke in n stryd binne homself. Die netwerk van verhoudings waarin hy betrokke is, word ondersoek, met sy pa wat n sentrale rol speel.
Die psigose van geweld is weereens onderliggend aan hierdie roman, met die boodskap dat geweldenaars slagoffers word van geweld, selfs as hulle dit wil gebruik om groter geweld en boosheid daarmee te beveg. Geweld neem besit van die innerlike van die mens.
Louis Krüger is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer. Krüger se eerste roman, Die skerpskutter is in 1982 met die Eugene Maraisprys bekroon. In 1985 ontvang hy die Sanlamprys vir jeuglektuur (silwer) vir Donkerboskind.
Verskeie van sy boeke is na Nederlands vertaal. Sy roman, Wederkoms (Human & Rousseau) is deur die Christelijk Literair Overleg (CLO) in Nederland as een van die 15 beste Christelike boeke van die afgelope 15 jaar aangewys."

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Willie Nelson - Willie And The Boys - WillieS Stash - 2 (CD)
New
R435.00
Tork Craft - Hand Taper Reamer 19mm Carded - 2 Pack
New
R308.00
For 32mm Caliber Household Vacuum Cleaner Replacement Part Long Flat Suction Nozzle
New
R245.08
Fit for Yamaha YFM Grizzly 660 2004-2008 CDI Box Unit 5KM-85540-00
New
R633.00

Similar products

Die Skerpskutter -- Louis Kruger (geteken)
Secondhand
R100.00
Herinnering aan Agnes, Louis Krüger
Secondhand
R60.00
Donkerboskind - Louis Kruger
Secondhand
R50.00
Donkerboskind / Louis Kruger
Secondhand
R40.00