Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Handleiding is in baie goeie toestand. Daar is 'n 6 cm lange voumerk oor die linkerkantste hoek bo-aan die agterblad.
Uitgewer: Medpharm Publications vir die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga
Uitgawe onbekend, 2004
Taal: Afrikaans
Sagteband: 224 bladsye
Afmetings: 210 x 150 x 15 mm (L x B x D)
Massa: 0.35 kg
Condition: Used