Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. Masilo se oorwinning, tekeninge van Barbara Tyrell - JL van Schaik 1957 netjiese eks biblioteekboek (stempels (sien laaste foto hierbo) 152 bladsye.
2. Rabodutu die eensame illus N Desmond - Nasionale Boekhandel 1954 netjiese hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, inskripsie van vorige eienaar op eerste skoon bladsy, 185 bladsye.
3. Moeder Poulin - Nasionale Boekhandel 1957 geillustreerde rooi hardeband, illus Nerine Desmond, goed gebind, skoon wit bladsye, 137 bladsye. (sien foto hieronder van rooi boek).