Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Moi skoon boek. >>> Die profeet is 'n boek met 26 prosa-poëtiese fabels geskryf in Engels deur die Libanees-Amerikaanse digter en skrywer Kahlil Gibran. Dit is oorspronklik in 1923 gepubliseer deur Alfred A. Knopf. Dit is Gibran se bekendste werk. Die profeet is in meer as 100 verskillende tale vertaal (insluitende Afrikaans), wat dit een van die mees vertaalde boeke in die geskiedenis maak. Dit was nog nooit uit druk uit nie. (Wiki)
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.