Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika - Van Wyk & Smith Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika - Van Wyk & Smith
Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika - Van Wyk & Smith Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika - Van Wyk & Smith

Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika - Van Wyk & Smith

Secondhand 1 available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653359013

2014 hardeband met 371 bladsye in goeie tweedehandse toestand.

Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika is die eerste volledige en moderne aalwyngids in Afrikaans. Dit is 'n volkleur-handleiding en die hoë gehalte foto's maak dit vir die algemene belangstellende sowel as die wetenskaplike maklik om aalwyne in die natuur en in tuine te identifiseer. Die inhoud weerspieël die nuutste wetenskaplike bevindings en bevat:

Volledige beskrywings van al 155 spesies wat tans deur aalwynkenners erken word, met inligting oor kenmerke waarvolgens die plante geïdentifiseer kan word, blomtyd, habitat en geografiese verspreiding, bewaringstatus, oorsprong van die wetenskaplike name, en volksname, asook algemene riglyne vir die kweek van die plante, en inligting oor hul tradisionele gebruike.

Meer as 400 kleurfoto's wat die habitat en groeivorm aantoon, sowel as nabyfoto's van die blomme en blare.

Verspreidingskaarte van al die spesies, as 'n verdere hulpmiddel vir identifisering.
'n Gebruikersvriendelike klassifikasiestelsel wat die aalwyne in 12 groepe verdeel, hoofsaaklik aan die hand van hul groeivorms.

Inleidende hoofstukke wat die fokus plaas op aalwynagtige plante (wat met aalwyne verwar kan word); medisinale, kosmetiese en tonikumgebruike; bewaring; kweking en vermeerdering; tuinmaak en landskapontwerp met aalwyne; hibriede en kultivars, plae en siektes; en verwantskappe en genuskonsepte.

'n Geïllustreerde woordelys van plantkundige terme, indeks tot die wetenskaplike en volksname, asook 'n literatuurlys vir verdere leeswerk.

Die outeurs: Ben-Erik van Wyk is 'n professor in Plantkunde aan die Universiteit van Johannesburg en het 'n navorsingsbelangstelling in plantsistematiek en plantbenutting. Hy is die skrywer van internasionale wetenskaplike topverkopers soos Medicinal Plants of the World en Food Plants of the World.

Gideon F. Smith is Hoofdirekteur van Biosistematiek en Versamelings by die Suid- Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, professor in Plantwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, en 'n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Coimbra in Portugal. Hy is die skrywer of medeskrywer van meer as 40 boeke oor onder meer aalwyne, sukkulente, tuinbou, tuine, Angola, taksonomie en indringerplante.

Add to cart

Recently viewed

See more
F1 Black Bluetooth/Usb/Fm/M-Sd Speakers
New
R644.00
37% OFF
TELLIER WATERCOLOUR Signed
Secondhand
R2,850.00 R4,500.00
FIFA 2010 World Cup Adrenalyn XL - Michael Bradley
Secondhand
R4.00
Free shipping
Shock Front Left Ford Kuga (2) 2013> (MONROE)(G8810)
New
R2,017.61

Similar products

'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika -- Johan Marais
Secondhand
R155.00
Die Gids Tot Die Kusgebeide Van Suid-Afrika - Jacana Maps
New
R195.00
`n Veldgids tot die sampioene van Suid-Afrika
Secondhand
R99.00
55% OFF
Waardedemokrasie, die sleutel tot n veilige en voorspoedige Suid-Afrika - Wynand Van Wyk
Secondhand
R190.00 R420.00