This auction has been won.
View other items offered by naudeej6981
Leading
meeske2007477 1 × R165.00
11 Sep 15:18

Similar products

Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn.  Nuut. Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn.  Nuut.
Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn.  Nuut. Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn.  Nuut.
Sold

Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudshoorn. Nuut.

New 1 was available
Indicative market price: R380.00
R5.00 minimum increment
R165.00
Shipping
Free shipping is available from naudeej for all orders above R2,500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R2,500.00 from naudeej
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
483786291

Sagteband boek in uitstekende toestand (NUUT).  3de Hersiene uitg, 2012.  289 Bl'e.

Die grasfamilie, bekend as Poaceae, is waarskynlik die belangrikste plantfamilie op aarde. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Grasse is die eerste voedselplante wat deur mense aangeplant is. Graangewasse, soos mielies, koring, rys en suikerriet (almal grasse), is steeds ons belangrikste bron van energie. Gras, in die vorm van voer, is ook die belangrikste bron van kos vir vee en die groot kuddes grasvreters in die natuur.

Die akkurate identifikasie van grasse raak belangrik tydens veldbestuur aangesien grasse ten opsigte van hul weidingswaarde en ander ekologiese funksies verskil. Verder reageer verskillende onkruidgrasse anders op chemise onkruiddoders en moet daarom akkuraat geidentifiseer word.

Hierdie boek, Gids tot Grasse van suider-Afrika, is die omvattendste volkleur identifikasiegids tot die algemene grasse in suider-Afrika en sluit onder meer die volgende kenmerke in:

Beskrywings en illustrasies van die 320 belangrikste grasse in suider-Afrika;

'n Gebruikersvriendelike indentifikasiesleutel;

Meer as 1 000 uitstekende kleurfoto's;

Algemene grasname in verskeie inheemse tale;

Simbole wat die leser in staat stel om inligting met `n oogopslag te bekom.

 

Customer ratings: 1 ratings

Highly recommended seller!
03 Oct 2020