Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Gifengel En Aasvoel verweef Ilse Steyn die liefdestema met n aksiebelaaide spanningslyn. Karina Reyners raak nie net in haar nuwe buurman geinteresseerd nie, maar kry ook snuf in die neus oor die onverklaarbare verdwyning van babas uit hospitale. Dis n verhaal gelaai met intrige romanse en humor.