Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GIFPLANTE IN
SUIDER AFRIKA
Wat Veeverliese veroorsaak.
J. Vahmeijer (Voorheen van die Navorsingsinstituut vir Plantkunde)
Met Veeartsenykundige bydraes deur Prof. D. G. Steyn.
Tafelberg uitgewers 1987, hardeblad, 168bl, geen stofjas, buiteblad het ligte ouderdoms-verbleiking, ook matige ouderdoms vlekkies op eerste 2 blanko blaaie en laste blanko blad, stempel van vorige boekwinkel binne. Die boek en inhoud is nog in goeie kondisie.
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet