Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband uitgawe met stofjas. Handtekening gedateer 20/02/1943, voor in die boek. Hierdie is die vervolg op "In die Vuurlinie" deur S. IGN. Mocke.
Die driejarige oorlog is verby: Duisende van die helde en heldinne wat hul lewens veil gehad het vir die vryheid van die Boerevolk, verkeer in ontsettende armoede, van hul plase verdryf deur vreemdelinge wat nou die land binnestroom....
Boek is effens vergeeld weens sy hoe ouderdom, maar is andersins goed gebind en stewig.
Toestand 6/10