This auction has been won.
View other items offered by ElevenOclock3617
Leading
masters1100 1 × R150.00
21 May 07:44

Similar products

Kerk en orde vandag - P.J. Strauss
New
R239.00
Dietse Studies - bundel by Prof J. du P. Scholtz se 65e verjaardag
Secondhand
R65.00
Die Nasionale Party Deel 4 - P.W.Coetzer&J.H.Le Roux
Secondhand
R490.00
Gister se Dade Vandag se Oordele by J P J Coetzer
Secondhand
R150.00
Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer
Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer
Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer
+3
Sold

Gister Se Dade Vandag Se Oordeel - J.P.J. Coetzer

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615743774

View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Gister Se Dade Vandag Se Oordeel


J.P.J. Coetzer

Published by J.P. van der Walt, Pretoria, 2000

ISBN 10: 0799326933 ISBN 13: 9780799326932

"Woord en daad. Die woord as daad. Die woord wat die daad beskryf, word self deel van die daad. Die geskrewe geskiedenis as weergawe van 'n verlede-werklikheid word deel van die werklikheid wat weergegee word. Verbeelding word beeld, die lugspieëling deel van die weerspieëling. Om dit te bereik, moet die geskiedskrywer hom in die ver lede-werklikheid inleef, moet hy probeer beleef wat hy be skryf. Maar syne is 'n terugwaartse beskouing: hy is nooit medespeler nie, selfs nie ooggetuie nie; sy kennis van die verlede is 'n onregstreekse, afgeleide, nooit 'n onmiddellike waarneming nie. Dit ontbreek hom aan die immanensie van tydgenootskap, aan betrokkenheid met, noodwendig, die ge paardgaande sydigheid. Hy self is blote vertolker, bemidde laar tussen verlede en toekoms. Om die verlede te peil en te beleef, is hy in hoofsaak aange wese op die toeganklikheid van amptelike, skynbaar be troubare, bronnemateriaal. Hy is gelukkig as dit aangevul, bevestig of weerlê kan word deur die getuienis van tyd genote, medespelers of meelopers. Hoe eensydig, selfs apologeties ook al, is hulle getuienis van belang. En die tydgenoot kan nie onbetrokke wees nie. Hy was ook deelgenoot en par tygenoot, is aanklaer sowel as pleitbesorger. Flip Coetzer was tyd- en deelgenoot van die gebeure in die afgelope vyf dekades van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Uit hoofde van sy, tot geheimhouding verbonde, betrokken heid het hy dié veelbewoëjare persoonlik beleef. Hy het sy aan sy met gesagvoerders en beleidmakers gestaan en moes dikwels uitvoering aan hulle besluite gee. Al het hy nie altyd akkoord gegaan nie. Vandag kan hy openbaar maak en aan toon hoe huidige navorsing destydse sieninge en standpunte staaf. Baie herinneringe het hom bygebly: aan 'n skemering in die Kompolgebou, 'n nagvlug van Bonn af, 'n dagvlug na Kaapstad, gesprekke en ontmoetinge, indrukke en gewaar wordinge. Miskien moes meer van dié momente weergegee gewees het. Maar die oogmerk was anders en wyer as die mededeling van persoonlike herinneringe. Namate dít wat waargeneem en ervaar is, deur navorsing versterk en bevestig is, het die drang ontstaan om bewys te lewer van die belang rike, dikwels toonaangewende rol van die internasionale Kommunisme uit die Kremlin in die aard en doelstelling van die sogenaamde vryheidstryd in Suid-Afrika. En van die staats-en strafregtelike, soms "drakoniese" teenmaatreëls. En van die persoonlikhede wat teenoor mekaar gestaan het. En hy huiwer nie om 'n oordeel uit te spreek nie. Boekstawing van 'n deurleefde verlede kan met vrug, in dien met omsigtige begrip, gebruik word. Juis die betrokken heid van waarneming en deelname stel die historikus in staat om die geestesgesteldheid van 'n vergange tyd te peil, waar sonder inlewing moeilik is. Hierdie persoonlike belydenis is 'n nuttige kanttekening by gebeure waaroor nog vir baie dekades geskryf, gegis en be spiegel sal word. Van hierdie woord oor die verlede sal die toekoms kennis neem. Woord wat daad geword het. Dit word met vrymoedigheid aanbeveel."

Some wear and tear, lean to spine, slightly dog-eared. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidder

Postage will be quoted according to the size of the item.

If more than one item has been ordered, postage may be reduced.

Books will be posted after payment has cleared in my bank account.

Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.

Items sent and not collected and that are sent back to me will have to pay postage again.

If this is not done within 1 month the item will be relisted.

Recently viewed

See more
65% OFF
BMW Mobility Kit, new type
New
R2,260.00 R6,500.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 15 Phone Case Phone Cover
New
R195.00 R354.00
For Lenovo Pad 2022 10.6 inch TB128FU USB Power Board
New
R290.57
Free shipping
50% OFF
Baby Bedside Crib, Baby Cot, Bedside Co-Sleeper, Moving Baby Bassinet, Rocking Cradle - Convertible,
New
R1,750.00 R3,500.00