Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, uitgegee deur Tafelberg in 1964.
Genommerde oplaag, gebind in kwartkalfsleer en beperk tot 100 kopies. Hierdie is #93.
252 bladsye. Hoekies asook die voet en kroon van die rugstrook gerakskaaf.
Voorportret van Dr. D.F. Malan.