R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2009 aagteband met 486 bladsye in goeie tweedehandse toestand.
God ek is ook hier is 'n titel wat jou ruk. In vrede in. 'n Titel wat geslagte gelede al geskryf moes gewees het. Dit gaan oor die mens se catch-22. Om jouself te leer ken en in vrede met jouself en jou omgewing te leef. Want die mens het slegs vrede met jouself as jy vrede met God het en jy het slegs vrede met God as jy vrede met jouself het. Dit kyk uitsonderlik reguit, eerlik en diepgaande na dinge waaroor ontelbare mense in die Christelike tradisie wroeg, maar te bang is om openlik te se, soos dat die kerk mense van God vervreem; dat die kerk se belydenisskrifte oud of nuut net sekere mense se opinie is; dat die kerk 'n ongesonde ding het oor seks homo- en heteroseksuele seks insgelyks; dat boosheid in the eye of the beholder is en nie noodwendig uit die Ooste uit kom nie; dat die Bybel (steeds) oop is vir interpretasie; die lys gaan aan en aan. Maar na alles gaan die titel oor die mens self. Om in vrede te leef met die eie godsbegrip wat die godheid ook al genoem word ook of God volgens jou bestaan of nie, ongeag wat ook al met jou gebeur. Deur die psigologie van agt religieuse groepe, naamlik Judaisme, Islam, Rasionele, Christendom, Tradisionele, Hindoeisme, Boeddisme en New Age, asook die fisiologiese breindominansie van die individu stel die skrywer die leser in staat om die eie en andere se wereld- en godsbeeld te verstaan en daarmee vrede te maak. Om op te hou wroeg met hang-ups om 'n sinvolle lewe te lei.