God, ek is ook hier! -  Hendrik Venter

God, ek is ook hier! - Hendrik Venter

1 available / secondhand
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645787865

2009 aagteband met 486 bladsye in goeie tweedehandse toestand.

God ek is ook hier is 'n titel wat jou ruk. In vrede in. 'n Titel wat geslagte gelede al geskryf moes gewees het. Dit gaan oor die mens se catch-22. Om jouself te leer ken en in vrede met jouself en jou omgewing te leef. Want die mens het slegs vrede met jouself as jy vrede met God het en jy het slegs vrede met God as jy vrede met jouself het. Dit kyk uitsonderlik reguit, eerlik en diepgaande na dinge waaroor ontelbare mense in die Christelike tradisie wroeg, maar te bang is om openlik te se, soos dat die kerk mense van God vervreem; dat die kerk se belydenisskrifte oud of nuut net sekere mense se opinie is; dat die kerk 'n ongesonde ding het oor seks – homo- en heteroseksuele seks insgelyks; dat boosheid in the eye of the beholder is – en nie noodwendig uit die Ooste uit kom nie; dat die Bybel (steeds) oop is vir interpretasie; die lys gaan aan en aan. Maar na alles gaan die titel oor die mens self. Om in vrede te leef met die eie godsbegrip – wat die godheid ook al genoem word – ook of God volgens jou bestaan of nie, ongeag wat ook al met jou gebeur. Deur die psigologie van agt religieuse groepe, naamlik Judaisme, Islam, Rasionele, Christendom, Tradisionele, Hindoeisme, Boeddisme en New Age, asook die fisiologiese breindominansie van die individu stel die skrywer die leser in staat om die eie en andere se wereld- en godsbeeld te verstaan en daarmee vrede te maak. Om op te hou wroeg met hang-ups – om 'n sinvolle lewe te lei.

Add to cart

Recently viewed

See more
Cotton Slow Rebound Massage Cushion Breathable Sofa Office Round Beautify Hip Cushion
R627.00
The Musicals West Side Story (2476)
R90.00
25% OFF
Skins SA Apple iPad Pro 11" M2 4th Gen 2022 - Satin Ocean Shimmer Skin
R300.00 R400.00
Brass candle holders (set of 2). Vintage
R120.00

Similar products

In Mamelodi het ek my God gevind - Nico Smith
R325.00
Die keer toe ek my naam vergeet het - FA Venter
R150.00
Hier waar ek nou is - Matty Strydom
R85.00
Orgidee in Suid-Afrika, `n gids vir tuiniers deur Hendrik Venter
R100.00