Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoekom is ek so wat is fout met my? Ek kan nie regtig met iemand hieroor praat nie. Ek sien nie kans vir die verwerping spot en veroordeling nie. Wanneer my ouers vriende en familie dit uitvind hoe gaan hulle reageer? Wat dink God van alles waar pas Hy in? Hoekom straf Hy my so? Ek bly liewers stil en leef n lewe van leuens.
TITLE: God gay genade
AUTHOR: Retha Benade
SKU: 9780928316704
PUBLISHER: Naledi
DATE PUBLISHED: 01/03/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr