God is steeds God - Benescke Janse van Rensburg

New
1 available
R249.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
713181
Bob Shop ID
593349805

Joernalis en radio-omroeper Benescke Janse van Rensburg vertel meer as 60 hedendaagse geloofstories waarin mense getuig van wonderwerk-oomblikke saam met God.  Hy voorsien, beskerm, lei ons en vul ons met wysheid wannneer ons dit nodig het.

Hierdie getuienisse herinner ons dat God gewone mense soos die petroljoggie en die enkelma raaksien.  Daar is ook stories van bonatuurlike voorsiening en beskerming soos 'n boer wat God se ingryping in 'n haelstorm op sy plaas beleef het;  'n dowe seun wat skielik kon hoor en 'n huwelik op die rand van egskeiding wat herstel is.  Ander verhale getuig van God se genade vir 'n dwelmverslaafde op die punt om haar eie lewe te neem, maar ook van God se nabyheid en vertroosting na 'n miskraam, na die verlies van 'n kind of toe 'n gesin hul lewens van vooraf moes opbou na 'n gewapende roof 'n gesinslid se lewe geis het.

Alhoewel daar heelwat bekendes is wat hul stories deel, is die fokus regdeur die boek slegs op een Hoofkarakter.  Deur hierdie verhale wil Hy ons herinner dat Hy ons steeds liefhet, dat wonderwerke steeds gebeur en dat ons Hom in ons lewens kan toelaat en vertrou.  

More from this seller

View all
R30 shipping
Black mesh dress
R30 shipping
Miglio Necklace
R499
R30 shipping
Mandy Tunic Top
10% OFF
Tippie en die kompetisie (vlak 5, boek 6)
R45 R49.95
Add to cart

Similar products

R30 shipping
God is stééds God. Benescke Janse van Rensburg
R100
GOD BLESS AFRICA - EWALD VAN RENSBURG
R50
God se pad van vryheid
R40
God se Wysheid vir jou deur Ewald van Rensburg
R30