God praat Afrikaans deur HemelBesem (Pseudonym) Simon Witbooi
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R100.00
R70.00
30% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ons hok was 'n tyd lank 'n sjebien. Om krag te bespaar of as ons yskas stukkend was, moes ons soms die biere koud hou deur dit saam met ys en water in die bad te hou, en dan so te verkoop. Daai was 'n rowwe tyd, want my pa het baie ouens afgestof wat probeer het om by my susters aan te lê. Vandag is HemelBesem groot. Hy bied Pasella op SABC2 aan. Hy speel in Noem my skollie. Hy werk saam die ATKV en WOW. Hy besoek skole. Op RSG bied hy reekse aan. In Suid-Afrika, Namibië, Nederland en België trek hy vol sale. HemelBesem rap. Ek's bekend, but dis 'n klug. Om my te ken is fundamental. HemelBesem is die naam. Aangename kennis! Innie vlees is my dade na aan die waarde van professors. My thesis? Ons is almal chemikalieë in essence. Daar was al Jack Parow se biografie. Nou is daar HemelBesem se outobiografie. Jack het grootgeword in die wit burbs, nie HemelBesem nie. Albei rap in Afrikaans. HemelBesem rap in kaalvuisafrikaans. Ek rap in my Moedertong. Dit beteken my moeder is stom, op soek na huistaal, dis in koebystaal in vermom. Skaamteloos gooi hy in Afrikaans, dink hy in Afrikaans, skryf hy in Afrikaans, omarm hy sy menswees in Afrikaans. Al is sy "dade na aan die waarde van professors", praat hy reguit; die boek is nie 'n akademiese essay nie: My taak is nie om mense op te voed rakende die taal nie, maar ek dink ek wil dit so kras as moontlik stel: Afrikaans se oorsprong is basies shitty... maar dis vir seker die beste kompos as jy wil hê iets moet mooi groei.