God se Apteek (Deel 1)
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
"Ek is persoonlik daarvan oortuig, dat geen siekte of kwaal of toestand op hierdie aarde van ons toegelaat word om te bestaan, sonder dat die Here 'n effektiewe teenmiddel en/of geneesmiddel in die vorm van plante, vrugte of groente daarvoor aan ons as aardbewoners gegee het nie; ons weet net nie van hulle nie.
'My volk gaan ten gronde (6 voet) as gevolg van gebrek aan kennis." — Hosea 4:6.
Meeste mense vermoor hulleself met n vurk, en grawe hulle eie graf met hulle tande.
Ons skrywe gereeld in ons begrafnisbriewe: "Die Here het gegee, en die Here het geneem," maar het Hy gegee en ons het geneem.
Jy is wat jy eet, en jy is wat jy nie eet nie."
In God se apteek, die oop veld, landerye, riviere en waters wat die aarde deurkruis en omspoel het hy alles geskape wat ons nodig het, as ons dit net reg gebruik om gesond en gesend ons oudag te belewe, en eendag oud en voltooid oor te stap wanneer ons van adres verander; en Hom sien."
— Herman Uys