Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is die opvolg van "God se Apteek - Deel I" en handel oor die volgende:
*70 Soorte siektes en kwale, hulle waarskynlike oorsake, voorkoming en genesing.
*65 Soorte kruie en hulle gebruike.
*36 Soorte natuurlike olies, en hulle waardes.
*Bloedgroep diete.