God se Apteek: Eet jouself gesond (Deel III) - Herman Uys
1 was available / secondhand
R145.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
God se Apteek: Eet jouself gesond (Deel III) - Herman Uys God se Apteek: Eet jouself gesond (Deel III) - Herman Uys - Sagteband in baie mooi toestand.
Dit sou onregverdig van die Skepper van hemel en aarde wees, om nie vir elke siekte of kwaal op aarde,’n natuurlike teenvoeter en/of geneesmiddel in die grond gereed te hê nie.
In God se “Apteek”, Sy kruie, groente, vrugte, plante, olies en sade, is alles alreeds wat ons nodig het, om gesond te kan lewe, en geseënd ons oudag te kan belewe.
Wie sou ooit kon dink dat die boeke “God se Apteek” in soveel huise, hande en harte van 1000e in Suid Afrika en wêreldwyd sou kon beland. Van die eerste week wat hy op die rakke van die winkels verskyn het, het die fone nog nooit ophou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehou verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn.