Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GOD SE APTEEK ; HERMAN UYS ; Eet Jouself Gesond ...Sagteband ; Bambi Books ; Size A4 Derde Druk 2010 ; ISBN 0 620 42661 6 ; 205 pages
From Goodreads ; " Hierdie is ‘n opvolg van die baie gewilde ‘God se Apteek’. In God se Apteek, die oop veld, landerye, riviereen water s wat die aarde deurkruis en omspoel, het Hy alles geskape wat ons nodig het. Ons moet dit net reg gebruik om gesond en geseënd te kan leef en oud te word. Geen siektetoestand of kwaal word op hierdie aarde van ons toegelaat, sonder dat die Here ‘n effektiewe teenmiddel of geneesmiddel in die vorm van plante, groente of vrugte aan ons gegee het. In hierdie boek bespreek Herman Uys ‘n groot verskeidenheid siektes en kwale, met ‘n ‘natuurlike’ behandeling vir elkeen. Verder word verskeie kruie, olies enander produkte gelys met aanbevole gebruike vir elk. Die vier tipes Boedgroepe met die ‘regte’ en ‘verkeerde’ groepe word ook bespreek. ‘n Baie nuttige handleiding vir elke gesondheidsbewuste. "
Condition ; Very good ; Please see all the photographs below ; Good tight binding , no damage and no writing added.
POSTAGE / Shipping ( within S A )
For postage via SA PO (please add under option 1 ) please add R55.00
or PREFERABLY via Postnet to Postnet for a total weight not exceeding 5kg then add R100.00 . ( Note with the P/Net option addit books may be included up to 5kg )
or via PAXI which is via the PEP Store branch network - delivery around 9 days Please add R55.00 under Option 1 and also add " via Pep " in the Notes .