Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie boek toon Johan aan hoe die jagterversamelaarleefstyl die enigste is wat vir die modern mens gesondheid kan bring. Sy stellings en aanbevelings word gerugsteun deur volop aanhalings uit die werke van gesaghebbende skrywers oor voeding. Johan verkondig nie net 'n leefstyl nie maar hy en sy gesin leef dit prakties elke dag.
TITLE: God Se Plan Om Natuurlik Gesond Te Leef
AUTHOR: Johan Jacobs
SKU: 9781432202118
PUBLISHER: Carpe Diem Boeke
DATE PUBLISHED: 24/01/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 416
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 470 gr