Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die klassieke verhaal van 'n Hollandse sendeling wat, na afloop van die Tweede Wêreldoorlog en die opkoms van Kommunisme, duisende Bybels onder gevaarlike omstandighede deurgesmokkel het na gelowiges agter die Ystergordyn.
'n Onlangse eksemplaar in goeie tweedehandse toestand, met geen merke of inskripsies nie.
Outeur: Broer Andrew in samewerking met John & Elizabeth Sherrill
Uitgewer : Geopende Deure Internasionaal
Taal :Afrikaans
Sagteband : 2016. 259 bladsye