Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel | God se snelbouler |
Skrywer | Peter Pollock |
Beskrywing | 'n boeiende outobiografie wat lewenswaarhede ten diepste aanraak en ook vier dekades van Suid-Afrikaanse krieket belig |
Jaar | 2002 |
Uitgawe | 2nd Uitgawe |
Uitgewer | Christelike Uitgewersmaatskappy Vereeniging |
Bladsye | 268 bladsye |
Toestand | Binding ongeskonde. Regterhoek is omgekeer. Alle bladsye ongeskonde. Duidelike kleurprente ingesluit en ongeskonde. |
**Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.