Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Fika Janse van Rensburg, Peet Coetzee
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Vir baie mense is oudword neerdrukkend, soms selfs skrikwekkend. Maar vir die gelowige is hierdie goue jare van die lewe 'n tyd om verdere verdieping te ervaar in jou verhouding met jou Verlosser. Dan word hierdie pylvak 'n tyd om nie net dankbaar terug te kyk na alles wat die Here deur jou lewe vir en met jou gedoen het nie, maar jy word ook 'n draer van hoop en bemoediging. Dis 'n tyd om 'n geloofserfenis na te laat vir die geslagte wat nog kom.
Die 91 oordenkings in hierdie boek is geskryf deur mense wat al self 'n ent op die lewenspad gevorder het. Deur hulle eie ervaring rus hulle ouer gelowiges uit en met die Bybel toe om hulle oog op die wenpaal te hou en só tot by die wenpaal verby 'n positiewe verskil te maak.
In hierdie boek kry jy oordenkings wat uitsig en hoop gee vir 'n betekenisvolle lewe op pad wenpaal toe.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.