Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In God se "Apteek", Sy kruie, groente, vrugte, plante, olies en sade, is alles alreeds wat ons nodig het, om gesond te kan lewe, en geseënd ons oudag te kan belewe.
Wie sou ooit kon dink dat die boeke "God se Apteek" in soveel huise, hande en harte van 1000e in Suid Afrika en wêreldwyd sou kon beland. Van die eerste week wat hy op die rakke van die winkels verskyn het, het die fone nog nooit ophou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehpu verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn.
God’s Pharmacy endeavours to address and remedy the causes of sickness and disease, instead of suppressing the symptoms. Natural remedies are recommended with a particular focus on the amazing powers of cayenne pepper in healing the body of a wide variety of ailments.
Part 1
* Available in English or Afrikaans