Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gerrit Brand is op 43 jaar op Stellenbosch oorlede. Dit was talle mense se waarneming dat die openbare gesprek in Suid-Afrika, en dan spesifiek in Afrikaans, n formidabele openbare intellektueel verloor het. Ten tye van sy dood was hy n sistematiese teoloog aan die Universiteit Stellenbosch. Hy was n oorspronklike en kreatiewe teoloog wat die gawe gehad het om sy gedagtes helder te formuleer en sorgvuldig te beredeneer. Hierdie bundel gedenk die lewe en werk van Gerrit Brand deur n aantal huldeblyke en n keur uit sy skrywes byeen te bring.
Paperback. Afrikaans. SUN Press. 2014. Used.