Goeie Genade, Grootseun! - Barend Vos
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Goeie Genade, Grootseun! - Barend Vos
Jongdominee en SyGoeieVrou woon en werk steeds lekker in hul geliefde plattelandse gemeente. Hulle probeer hard om hul ligte tred te behou te midde van Leierouderling se skimpe, Heilige Hannie se kwaadstokery en, onder die omstandighede, diaken Doors se drostery. Gelukkig is oom Gawie Grootwoord met sy kleurryke taal, oom Koosgoet met sy onwrikbare lojaliteit en goet, en, les bes, konstabel Karel, wat deesdae op die #@8,z8z*! kerkraad dien, ook daar.
Maar net wanneer die veelbeproefde pastoriepaar begin vryer asemhaal, omsingel die entoesiastiese Buitepossers hulle: Kytie Klavier, Stilkoos, Daantiie Dowwel, Santie Poskantoor en al hul makkers.
Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 156
Uitgegee: 2026 (Protea Boekhuis)
ISBN: 9781485316305