Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange
Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange

Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange

1 available / secondhand
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645917028
Goeiemôre Mnr Mandela - Zelda le Grange President Nelson Mandela se keuse van die jong Afrikaner-tikster Zelda la Grange as sy mees vertroude assistent het ty verbintenis tat versoening in Suid- Afrika verpersoonlik. Sy het sy vertroue met lojaliteit en integriteit beloon. Ek bet die boogste agting vir baar Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy een van Nelson Mandela se naaste vertrouelinge word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemore, mar. Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte rikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Add to cart

Recently viewed

See more
Newest 2pcs High Super White 8 LED Daytime Running Lights 12V DC Headlight Universal parking Lamp 1
R344.00
Hoe Zij Stierven by G Jordaan 1917 | Anglo-Boereoorlog
R280.00
Samsung Galaxy Tab 4 Charging Port Flex Replacement (10.1 Inch Model)
R240.00
50% OFF
For Galaxy S5 / G900 Front Housing LCD Frame Bezel Plate
R238.00 R476.00

Similar products

Good Morning, Mr Mandela - Zelda la Grange
R110.00
Good Morning, Mr. Mandela (Grange, Zelda La)
R90.90
Zelda La Grange God Morning, Mr Mandela
R49.00
Good Morning, Mr. Mandela - Zelda la Grange
R90.00