Goeiemore Mnr. Mandela

Goeiemore Mnr. Mandela

1 available / secondhand
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
6864581
Bob Shop ID
640155187

Skrywer: Zelda la Grange

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is.

Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wêreld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen.

Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.

Add to cart

Recently viewed

See more
Ns to92 ecb 30v 0.8a 120 200 2sc2120y
R1.61
Treasures of the Aegean - Collector's Edition (PS5)(New) - Numskull Games 250G
R1,692.00
AKG Harman WMS40 Mini Dual Vocal Set Wireless Microphone
R6,157.76
Spade bit 25mm 150mm
R50.29

Similar products

NELSON MANDELA - ALBRECHT HAGEMANN
R85.00
Goeie more Mnr. Mandela, deur Zelda La Grange - 347 blaaie .
R60.00
The Mandela Files - Zapiro
R900.00
MANDELA ZILLE
R750.00