Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgawe datum onbekend, maar dit is lank terug.
Hardeband met fotostaat stofjas. Ex bib boek met die normale plakker, jassie en stempels. Die boek is effens vergeel weens ouderdom en blootstelling. Die binding is nog sterk.
In die geheel nog goed vir hierdie skaars boek.