Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons lewe in 'n stukkende wreld. Ons almal beleef dinge wat ons wreld in skerwe kan laat breek.
In Gom vir jou stukkende wreld leer die gewilde jeugboekskrywer Jan Vermeulen jou van vyf waarhede wat jou wreld soos gom weer heel kan maak. Hierdie waarhede help jou om die kernboodskap van die Bybel te verstaan sodat jy self Bybelse antwoorde op al jou vrae kan kry.