This auction has been won.
View other items offered by Waveren27853
Leading
blikkiesgerber94 1 × R200.00
16 Jul 11:32

Similar products

Gooi los! Die vissermanne van Port Beaufort en Witsand - Langenhoven
Sold

Gooi los! Die vissermanne van Port Beaufort en Witsand - Langenhoven

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R380.00
R10.00 minimum increment
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
70098113

2012 hardeband A4 grootte soos nuut. R35 posgeld binne SA.
 
Hierdie koffietafelboek het pas verskyn.
Dit het 373 bladsye, bevat 800 foto’s, weeg 1.74 kg en is in hardeband gebind.
Wanneer ’n skuit gereed is om na die viswaters te vertrek, roep die skipper:
“Gooi Los!”
 Dan maak die bemanning die toue los en die tog na die viswaters kan begin.
 Hierdie boek vertel die verhaal van die vissermanne van Witsand en Port Beaufort,
die tweelingdorpie aan die oosoewer van die skilderagtige Breëriviermond.
 Die interessante geskiedenis van beide die kommersiële en sporthengelbedryf word vertel
en toegelig met meer as 800 foto’s van vissermanne, hulle skuite en hul verstommende vangste.
 
Die boek sal nie net hengelaars interesseer nie, maar ook diegene wat in kontreigeskiedenis belangstel.
Die kultuurhistoriese waarde word gerugsteun deur ‘n integrale verwysingstelsel en ‘n uitgebreide bronnelys.
 
Gooi Los! bied ‘n oorsig oor velerlei aspekte:
•        Die diepsee-roeibootvissermanne en die harderbedryf van weleer.
•        Die era van die groot dekskuite en vistreilers wat vanuit die rivier gewerk het.
•        Die groot dekskuitongelukke van die sestigerjare.
•        Die skibootvissermanne en die afloop van die kommersiële visbedryf.
•        Legendariese hengelaars en hulle visvangstories.
•        Die baar by die riviermonding, die jetties en die boothuisies op die oewer.
•        Die boerkabeljoue wat reusagtig groot word en die kuns om hulle te vang.
•        Die verskeidenheid vissoorte van die rivier en San Sebastiaanbaai.
•        Stories oor groot haaie, groot walvisse, aggressiewe seekatte en ander diere.
•        Die merke en hengelplekke op die rivier en langs die see.
 

Customer ratings: 1 ratings

Great service and product in perfect condition!
06 Aug 2012