R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tygerberg104fm het die droom om die grootste Gospel Skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika op die been te bring, reeds vir die tiende agtereenvolgende jaar sien verwesenlik.Die room van ons land se Gospel kunstenaars het onder leiding van Matthys Maree en sy uiters bekwame musikante, in Pretoria en in Kaapstad die verhoog gedeel. Toeskouers en kunstenaars was dit eens: Gospel Skouspel 2015 was 'n onvergeetlike aand van Lofprysing en Aanbidding en verseker die BESTE produksie OOIT.Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Corlea, Adam, Retief Burger, Joe Niemand, Henry Pike, KrissTel, Louis Brittz, Loyiso Bala, Neville D, en Rouchelle Liedemann saam met die SA Jeugkoor, het die gehoor aan hulle voete gehad met 'n hoendervleis vertoning. As ons die terugvoer van die publiek as maatstaf gebruik, sal hierdie die TOP VERKOPER van die Gospel Skouspel produk tot op hede wees.